Tuesday, October 23, 2012

Slummies in black and white

Paar foto's van ons tyd in OL. Dit het te vinnig verby gegaan. Ons kyk terug met baie fond memories na OL. Die mense en area het so in ons hart ingekruip ons gaan julle so mis!!

Hierdie is in quigney. Een van my favourite plekke om uit te hang in OL.

My gunsteling surfspot in OL, Kenneway ledge of K-ledge of kenneways noem ek dit sommer. Hierdie is geneem na 'n surf. Raak nie baie groot nie maar lekker ronde barrels. Gety is eintlik al bietjie laag hier.




Take it eazy is oos london se motto!

Heleen shop vir antiques en dinge in die quigney in !!

No comments:

Post a Comment